Oudspeurder Fabel Retief word uit aftrede gelok om ’n vermiste meisie op te spoor, maar sy soektog ontaard vinnig in ’n dodelike jag op die raaiselagtige meesterbrein, die Dolfyn, en sy internasionale sindikaat. more
USD $6.99